Aangebied deur Kruger Internasionaal
20 May 2025 / Ryk van Niekerk
Heinrich April, raadslid van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), deel hul perspektief oor wat môre gaan gebeur tydens die vergadering tussen president Ramaphosa en president Trump. Hy bespreek ook Suid-Afrikaanse vlugtelinge in die VSA en die impak van die verhouding tussen die VSA en Suid-Afrika op besighede.