FlySafair- vlieëniers kry groen lig om te staak

6 hours ago 1

Kirby Gordon, bemarkingshoof van FlySafair, gesels oor die verhouding tussen vlieëniers en die lugredery, hoe ernstig die ontwrigtings sal wees indien daar ’n staking plaasvind, en sê dat hulle vol vertroue is dat daar binnekort ‘n ooreenkoms bereik sal word.

Jy kan ook hier na die potgooi op iono.fm luister.

Read Entire Article