Jy kan ook hier na die potgooi op iono.fm luister.
Hanno Labuschagne, joernalis by MyBroadband, sê die maatskappy het verduidelik dat hulle uit die mark tree omdat hul voortgesette teenwoordigheid meer skade as goed doen. IcasaSePush het gesê die diens is van stapel gestuur om Suid-Afrikaners in afgeleë gebiede met swak internetverbinding te help.