Hoofstorie aangebied deur Portfolium
FlySafair- vlieëniers kan dalk volgende week begin staak
16 Jul 2025 / Ryk van Niekerk
Helgard Cronjé, adjunkhoofsekretaris vir die openbare bedryf by Solidariteit, bespreek hoe waarskynlik ’n staking volgende week is, en waarom die vakbond meen die voorgestelde loonverhoging is onbillik.