Shoprite, die grootste kleinhandelgroep in Afrika, het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Junie bekend gemaak. Die omset is net minder as 9% hoër, terwyl wins met byna 20% toegeneem het. Die uitvoerende hoof, Pieter Engelbrecht, bespreek die resultate.
By Ryk van Niekerk · 2 Sep 2025 19:28