Augustus was ‘n pragtige maand

4 days ago 1

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die plaaslike beurs se groei, deel sy insigte oor Bidvest en RCL Foods se finansiële resultate, en bespreek ArcelorMittal se finale sluiting van sy langstaalfabrieke.

Jy kan ook hier na die potgooi op ion.fm luister.

Read Entire Article